
Nuwe hersiene Afrikaanse tesourus verskyn
Die nuwe hersiene uitgawe van Tesourus van Afrikaans het verskyn en is landwyd beskikbaar. Soek jy daardie nommerpaswoord, die een wat presies reg is vir dit wat jy wil oordra? Wil jy die styl van jou skryfwerk verbeter? Wil jy jou woordeskat rondom ‘n bepaalde gedagte uitbrei? Dan is hierdie hersiene uitgawe van die Tesourus van Afrikaans vir jou bedoel. Die Tesourus van Afrikaans gee 'n beeld van die verskeidenheid en kompleksiteit van die Afrikaanse woordeskat en die fyn n