top of page

I was reading the dictionary, I thought it was a poem about everything.

                                                                                                    - Steven Wright

Projects/Projekte

Afrikaans Dictionary Projects

I am currently working on a number of Afrikaans dictionary projects. Most of the information here will be presented in Afrikaans.

Afrikaanse Woordeboekprojekte

Ek is tans byna voltyds betrokke by 'n aantal woordeboekprojekte.

Die nuwe hersiene uitgawe van Tesourus van Afrikaans gepubliseer (2020/21)

Meer inligting oor hierdie publikasie is te vinde op my blog-bladsy.
Meer inligting oor die boek is ook te vinde op Pharos Woordeboeke se webwerf. Klik hier.

Voorblad Tes.jpg

Spreekwoorde en ander segswyses voltooi (2022)

Meer inligting oor hierdie publikasie is te vinde op my blog-bladsy en op die webwerf van die uitgewer. Klik hier.

 

Onderhoud met Amanda Botha van Fine Music Radio oor Spreekwoorde

Bekendstellings en resensies

  • 'n Video-onderhoud oor die bekendstelling van die Tesourus van Afrikaans kan hier bekyk word.

  • Bekendstelling/resensie van Tesourus van Afrikaans op Afrikaans.com.

  • Onderhoud oor die Tesourus van Afrikaans op Maroela Media.

  • Onderhoud oor die Tesourus van Afrikaans in Flink (kyk op p. 34).

  • Lees Joan Hambidge se besonder vermaaklike resensie van Spreekwoorde en ander segswyses hier.

  • Naomie Meyer van Litnet voer 'n onderhoud met Leon en Amanda de Stadler oor Spreekwoorde en ander segswyses. Lees dit hier.

  • Lees Herman Lategan se oulike stuk oor Spreekwoorde en ander segswyses hier.

Nuwe projekte

  • Ons werk op die oomblik aan 'n uitgebreide herbewerking van die Verklarende Afrikaanse Woordeboek, ook van Pharos.

  • Ons het ook 'n projek oor woordeboekopvoeding begin met die titel Woeker met Woordeboeke. Lees meer daaroor hier.

bottom of page