PUBLICATIONS
PUBLIKASIES

Information on publications, advisory documents and references to other websites and related sources that might be of value to you

CAAP Buiteblad.jpg

 

A book on communication design

Communicate as a Professional, edited by Carel Jansen,
Leon de Stadler and Aline Douma,  was published recently by
Amsterdam University Press. Read more about this beautifully
designed book here.

 

 

Hersiene Tesourus van Afrikaans

Die nuwe hersiene weergawe van Tesourus van Afrikaans
het vroeg in 2021 sy verskyning op die boekrakke
gemaak. Lees meer oor hierdie boek hier.

Spreekwoorde en ander segswyses

Hierdie boek is die hersiene uitgawe van Anton Prinsloo se
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom. Lees meer oor die boek
hier.

 

 

 

 

 

Readings

Some interesting articles to read:

Advisory documents

Here are some shorter advisory documents that you might find interesting:

Useful websites

Also check out my blog for some useful writings on different aspects of lexicography and communication design.