

Amanda de Stadler
As mens deur Spreekwoorde en ander segswyses blaai
Hier is nog 'n paar idees rakende die hantering van 'n spreekwoordeboek in die klaskamer. 1. Diere speel nogal 'n groot rol in ons...


Leon de Stadler
Spreekwoorde: Vir wát?
Hoekom is hulle belangrik? Ek kry soms die indruk dat ons kinders nie meer spreekwoorde geleer word nie, dalk is ek verkeerd. Dis asof in...


Leon de Stadler
Waar kom hierdie spreekwoord of segswyse vandaan?
Op 'n reënerige dag tuis of in die klaskamer kan Spreekwoorde en ander segswyses met groot vrug ontgin word. Kom ons neem die spreekwoord...


Amanda de Stadler
'n Skatkis vol wenke en idees vir die klaskamer
Die wenke wat hier aangebied word, moet uiteraard aangepas word met inagneming van die behoeftes en vaardighede van die leerders Elke...

Amanda de Stadler
Spreekwoorde kan tot ure se pret lei
Soek idiome wat jy kan gebruik om byvoorbeeld iemand wat parmantig is, te beskryf. Daarvoor gaan jy na die Afrikaanse indeks agter in...


Leon de Stadler
Woeker met Woordeboeke - 'n Nuwe diens vir onderwysers en ouers
Die webblad Woeker met Woordeboeke (https://www.leondestadler.com/woeker-met-woordeboeke) is 'n gratis diens wat die waarde en gebruik...

Leon de Stadler
Daar is selfs 'n dag vir tesourusse - 18 Januarie
Op 18 Januarie 1770 is Peter Mark Roget gebore. Hy sou uiteindelik 'n medikus word, maar vandag is hy steeds beroemd omdat hy na sy...


Amanda de Stadler
Waarom woordeboeke, en veral gedrukte woordeboeke?
Woordeboeke in die klaskamer Hier is 'n paar feite in antwoord op bg. vraag. Feit 1 (eintlik drie feite in een): Hoe meer woorde jy ken,...


Leon de Stadler
Die poësie in woordeboeke
“I was reading the dictionary, I thought it was a poem about everything” - Steven Wright Tydens die herbewerking van die...


Leon de Stadler
Name vir allerhande goeters
- uit die Tesourus van Afrikaans (Pharos) 'n Tesourus word nie net gebruik om sinonieme te soek nie. Verskillende leksikale verhoudings...