top of page
Blogs en ander publikasies
​

Op hierdie blad sal daar van tyd tot tyd bydraes verskyn wat ter sake is vir woordeboekonderrig. In die bydraes word verskillende temas kortliks aan die orde gestel, waaronder

​

  • die beskikbaarheid of verskyning van spesifieke woordeboeke

  • die rol en belangrikheid van woordeboeke

  • verskillende woordeboektipes

  • die taalskat wat deur woordeboeke ontsluit word

  • woordeboeke in die klaskamer

  • woordeboekvaardighede

  • en nog vele meer

Artikels/Articles
​

Carstens, Adelia. 1995. Language teaching and dictionary use: An overview. (read the article here)

Van der Merwe, Michele. 2009. Die opvoedkundige waarde van woordeboeke: Voorstelle vir woordeboekonderrig in Suid-Afrika. (lees die artikel hier)

Van der Merwe, Michele. 2022. Teksgebaseerde tesourusgebruik in 'n Afrikaanse taalonderrigkonteks. (lees die artikel hier)

​

© 2017 Leon de Stadler

bottom of page