Idees en advies

Ideas and advice

Wat beplan ons?

Op hierdie blad sal ons gereeld nuwe adviesdokumentasie en idees oor woordeboekopvoeding aanbied.

Die belangrikheid van woordeboeke

Ons sal gereeld hier inligting en idees plant oor bogenoemde onderwerp. Die titels wat hier verskyn is skakels. Klik daarop en benut na hartelus!

Waarom woordeboeke?

Waarom woordeboeke, en veral gedrukte woordeboeke?

Taal is tolvry

Spreekwoorde nie sommer net vir die sports nie

Idees en wenke vir die klaskamer

In hierdie afdeling kry jy wenke oor woordeboekopvoeding, oefeninge, take, ens. Kyk ook na die blogs in die afdelings hier bo vir meer idees en wenke.

'n Storie gebou met spreekwoorde

Begrippe of konsepte wat baie spreekwoorde met hulle geassosieer het

'n Skatkis vol wenke vir die klaskamer