Opleidingsgeleenthede
Training opportunities

Attachment-1.png

Pharos Woordeboeke (NB Uitgewers) bied werkswinkels aan vir skole in die Wes-Kaap. Kontak hulle by https://www.nb.co.za/af/Pharos.

Ander opleidingsgeleenthede en idees sal mettertyd op hierdie blad aangebied word. Hou die ruimte dop!