top of page

Woeker met Woordeboeke

Do it with Dictionaries

Voorblad Tes.jpg
Wat beplan ons?

Die inisiatief oor woordeboekopvoeding heet Woeker met Woordeboeke en op hierdie blad bied ons inligting en idees aan oor die onderwerp. Volg maar net die skakels hier bo.

Die webblad is 'n gratis diens wat die waarde en gebruik van woordeboeke wil profileer, en is veral bedoel vir ouers en onderwysers wat 'n sterk sentiment het oor hulle kinders se taalgevoel en taalvaardigheid.

Die webblad is nog jonk en daar word nog baie daaraan gewerk. Hou dus hierdie ruimte dop soos dit groei!

What are we planning?
 

The initiative on dictionary education will be called Do it with Dictionaries. On this page we will soon start offering ideas about the topic, so watch this space! Initially the contributions will focus on Afrikaans, but eventually we will also have contributions in English.

bottom of page