Afrikaans

Op die oomblik is die meeste werk wat ek saam met my vrou Amanda doen in Afrikaans en veral ten behoewe van Afrikaans.  Daarom is daar 'n sterk tweetalige karakter sigbaar in sommige dele van die webwerf. Ons wil egter ook mense uit ander wêrelde bereik en daarom is heelwat van die kommunikasie in Engels.